PIEPIE!

Gratis Afrikaanse arcade-speletjiePietie se groot straal-avontuur

0%

Pietie drink gou water...

  • 🚕 Taxi's = +50
  • 👵 Pasop vir Ouma!
  • 💧 Hou jou blaas vol

Moenie dit by die huis probeer nie! 😇

Oor PIEPIE!

PIEPIE! is 'n gratis Afrikaanse arcade-speletjie wat jy sommer in jou blaaier speel, op rekenaar, tablet of foon. Klein Pietie staan op die dak van 'n gebou in 'n Suid-Afrikaanse dorpstraat en mik sy straal op die karre wat onder verbyry.

Hoe om te speel

Punte

Minibus-taxi's gee 50 punte, roomys-trokke 40, busse 30, larney-karre 25 en gewone karre 10. Bakkies, die polisie, ambulanse en diere soos honde, katte, koeie en hadedas kos jou punte. Speel vyf dae van Maandagoggend tot Vrydagaand, elkeen met sy eie lig en uitdagings, en kompeteer op die weeklikse Top 10-ranglys.